3:52
F
FarmspaceChristo Opperman gesels met ons hier by die Mpumalanga Borane Veiling 2022.
Christo Opperman gesels met ons hier by die Vleissentraal Mpumalanga Borane veiling. Hy is redelik nuut, so ons gaan 'n bietjie uitvis waarom hy die Boran pad stap. #MpumalangaBoranAuction #Vleissentraal #FarmSpace











