5:51
FarmspaceClaas SA - Heinrich Schonfeldt vertel ons meer van sy boerdery naby Caledon
Hoe boer die Schonfeldts en hoe lyk hulle uitdagings? Ons kuier by Heinrich Schonfeldt, naby Caledon, waar hy ons meer vertel van hulle boerdery en die tegnologie wat hulle op die plaas gebruik. #ClaasSA #Tractors #FarmSpace











