10:55
FarmspaceCobus, 'n kliënt van FarmRanger, vertel ons iets van hulle oor sy boerdery by Nampo 2022.
Cobus van Coller, 'n kliënt van FarmRanger Livestock Security Collars, vertel ons by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 hoe FarmRanger sy boerdery verander het. https://bit.ly/3PxmXbI #FarmRanger #NAMPO2022 #FarmSpace











