9:35
F
FarmspaceCombine Race 2019 Class 8
Stroper Resies 2019 - Klas 8. Direk vanaf Grootpan. New Holland Rostselmash, John Deere en Case IH het deelgeneem. Dankie Grootpan Studiegroep vir 'n ongelooflike lekker dag. Video moontlik gemaak deur #fnbbusiness #pioneerseedsa #morgannissan #farmboek
fnbbusinesspioneerseedsamorgannissanfarmboek











