25:05
F
FarmspaceCor Uys neem vir Tinus deur die plaas en vertel ons waar die wol storie in Suid-Afrika begin
Cor Uys neem vir Tinus deur plaas en vertel os waar die wol storie in Suid-Afrika begin. Ons kyk na wol aan die skaap, hoe die omgewing wol beinvloed oor die liggaam. Cor verduidelik ook vinnig hoe die wol geklas word. #Woltoer #OVK #FarmSpace











