5:48
F
FarmspaceCradock Saad by die Marlow Oudskoliere Boeredag 2023
Oom Dirk van Cradock Saad Verspreiders werk al baie jare aan sy kunmis resep. Die resultate het sy grootste verwagtinge oortref. Hy vertel ons oor Cradock Saad by die Marlow Oudskoliere Boeredag. https://cradockseed.co.za/ Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties. #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties











