3:38
F
FarmspaceCraig van Stey Braes Stoet oor die geskiedenis, STB lyne en hulle opkomende veiling
Craig Wolhuter van Stey Braes Stoet oor die geskiedenis, STB lyne en hulle opkomende veiling. Ons gesels oor hulle Brahmane, Limousin's as ook waarom jy met vertroue by STB kan koop. Veiling vind plaas op die 8 Julie, geen reserwe prys. "Cattle you can trust, people you can trust" #SteyBraes #FarmSpace











