12:50
F
FarmspaceDaar is so baie wat onverwags op jou plaas kan gebeur & mens is nooit so voorbereid soos jy dink nie
Daar is so baie wat onverwags op jou plaas kan gebeur. En mens is nooit so voorbereid soos jy dink nie en daarom is die AgriRelief Foundation daar vir jou boerdery. Lutz Nell vertel ons meer. AgriRelief Foundation, Saam maak ons dit beter vir ons boere en vir ons toekoms. Vir meer inligting besoek www.agrirelief.co.za #AgriReliefFoundation #BoereFonds #SaamMaakOnsDitBeter #FarmSpace #OnsPraatBoer
agrirelieffoundationboerefondssaammaakonsditbeterfarmspaceonspraatboer











