9:31
F
FarmspaceDanie Dames van die Angus Telersgenootskap.
Danie Dames van die Angus Telersgenootskap verduidelik hoe Angus homself in die mark posisioneer het. Hulle is huidiglik die enigste "Ras" wat as 'n handelsmerk deur Woolworths versprei word. Hoe werk die hele proses en is daar waarde? #Angus #Farmspace











