5:24
F
FarmspaceDanie Strydom van Jabea Borane gesels oor bulle, seleksie, poenskoppe en wat vir hom belangrik is.
Jabea Veiling vind die 19de Februarie plaas by die Kroon Boma te Kroonstad. Ons vind by Danie Strydom uit waarom jy die veiling moet bywoon. #Boran #JabeaVeiling #FarmSpace











