0:40
FarmspaceDaniel Dames van Case IH hoop om jou die 5de Maart by die FarmSpace Pro Tour in Bethal te sien!
Daniel Dames van Case IH hoop om jou die 5de Maart by die FarmSpace Pro Tour in Bethal te sien! Sit gemaklik onder die skaduwee terwyl hulle die trekkers en implemente na jou toe bring. Maak seker jy boek jou kaartjies NOU, op die FarmSpace Pro-Tour webblad: https://farmspace-ticket.co.za/ en kom geniet die dag saam met ons! #CaseIH #ProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
caseihprotourfarmspaceonspraatboer











