9:27
F
FarmspaceDerick vertel waar posisioneer Xourel Limousins hulself in die kommersiële- en stoetmark
Derick vertel waar posisioneer Xourel Limousins hulself in die kommersiële en stoet mark, en die waarde wat hy heg aan verhoudings. Ons praat oor die ras se kruisteling, veral met inheemse rasse en wat jy kan verwag van sy veilings en die Limousin ras in die toekoms. Datum: 24 Februarie 2024 Tyd: 12:00 Plek: Twee Buffels, Lichtenburg #XourelLimousins #LimousinVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
xourellimousinslimousinveilingfarmspaceonspraatboer











