2:19
F
FarmspaceDie 2025 Nasionale Ile de France GROOT kampioen ooie is bekroon by Bloemskou!
Die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe by Bloemskou was 'n reuse sukses 🏆 Indien jy dit gemis het, hier is die Groot Reserwe en Kampioen ramme en ooie se uitslae: 🥇Kampioen ooi - La Rochelle LR200017 - Vredesig Ile de France Stoet 🥈Reserwe ooi - Pinnacle HN220021 - Pinnacle Ile de France Stoet Welgedaan aan elke teler, ons is trots op julle! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #GrandChampion #Bloemskou2025 #PinnacleIleDeFranceStoet #VredesigIleDeFranceStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefrance2025kampioenskappegrandchampionbloemskou2025pinnacleiledefrancestoetvredesigiledefrancestoetfarmspaceonspraatboer











