2:40
F
FarmspaceDie 2025 Nasionale Ile de France GROOT kampioen ramme is bekroon by Bloemskou!
Die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe by Bloemskou was 'n reuse sukses 🏆 Indien jy dit gemis het, hier is die Groot Reserwe en Kampioen ramme uitslae: 🥇Kampioen ram - Denvor DTC220018 - Pinnacle Ile de France Stoet 🥈Reserwe ram - Denvor DTC220229 - Rossville Ile de France Stoet Welgedaan aan elke teler, ons is trots op julle! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Grand #Bloemskou2025 #PinnacleIleDeFranceStoet #RossvilleIleDeFranceStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefrance2025kampioenskappegrandbloemskou2025pinnacleiledefrancestoetrossvilleiledefrancestoetfarmspaceonspraatboer











