0:37
F
FarmspaceDié beste trekker en implement veiling van die jaar gebeur môre, 20 Aug, in Vrede om 11 uur.
Dié beste trekker en implement veiling van die jaar! Dit gebeur môre, 20 Augustus in Vrede. Die veiling skop 11am af. Maak seker jy mis dit nie. Laaste kans ... registreer vir die veiling by https://vsgroeiersveilings.co.za/auction-start of gaan loer na die lotte wat op die veiling gaan wees. #vsgroeiersveiling2022 #charlviljoenagri #nuco #auctionfinance #farmspace #onspraatboer











