1:23
F
FarmspaceDie Boran Genootskap van SA maak reg vir hulle 2022 Nasionale Veiling.
Die Boran Cattle Breeders' Society of SA maak reg vir een van die beste nasionale veiling aanbiedinge. Hier is baie opwinding in die lug en die atmosfeer spreek vanself! Hier by Afridome in Parys is waar jy more, 16 Julie, wil wees. #BoranNationalAuction2022 #FarmSpace











