1:55
F
FarmspaceDie Boran Nasionale Veiling 2022 Lewer Baie Goeie Resultate
Baie geluk aan die Boran telers met 'n fantastiese Nationale veiling! Gemiddelde pryse: - Dragtige koeie = R102,385 - 3-in-1 = R117,800 - Dragtige verse = R101,703 - Bulle = R148,357 - Koeie met kalwers = R85,357 - Semen = R7,000 Die hoogste prys vir 'n bul was R500,000 en die hoogste prys vir 'n koei was R320,000. #BoranNationals2022 #FarmSpace #OnsPraatBoran











