4:50
F
FarmspaceDie Bosveld boerbok klub het hulle 2de veiling vir die jaar gehou by Fire and Wine in Pretoria.
Die Bosveld boerbok klub het hulle 2de veiling vir die jaar gehou by Fire and Wine venue in Pretoria. Die veiling was aan gebied deur CDP auctioneers en ons gesels met Corne du Plessis oor die veiling en die vooruitsigte vir die Boerbok bedryf vir die jaar wat voor lê. CDP auctioneering 076 101 9996 Fire and Wine venue 079 881 4920 Bosveld Boerbok klub 065 707 1639 #Farmspace #OnspraatBoer #BosveldBoerbokKlub #Boerbok #Klub #Veiling #FireAndWine #boerbokke











