3:32
F
FarmspaceDie Coast to Coast 4 Farmers-inisiatief bring boere se geestesgesondheid na die voorgrond.
Vier Pretoriaanse manne pak 1 000de km's kus aan op jetski’s vir ’n saak wat elke Suid-Afrikaner raak: boere se geestesgesondheid in hierdie uitdagende tye. Volg hul reis op hierdie skakel: https://live.africanstuff.co.za/race/racemap/coast-2-coast-4-farmers/ #Coast2Coast4Farmers #FarmersHealth #DesignBiologix #UBLeisure #FarmSpace #OnsPraatBoer
coast2coast4farmersfarmershealthdesignbiologixubleisurefarmspaceonspraatboer











