2:08
F
FarmspaceDie Gouwsberg Tuli Stoet veiling was 'n reuse sukses! Dankie aan elkeen wat ons ondersteun het.
Die Gouwsberg Tuli Stoet veiling was 'n reuse sukses! Baie dankie aan elke teler, koper en ondersteuner wat dit bygewoon het asook bygedra het tot die sukses van die veiling. #GouwsbergTuliStoet #TuliGenootskap #MeerkatOnlineAuctions #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer











