16:05
F
FarmspaceDie grootste drone by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap - die EA Vision deur PACSys!
Die grootste drone by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap was die EA Vision deur PACSys! Ons vind by Jordan Jeffree uit presies hoe dit werk en/of hierdie drone met 'n hoogloopspuit kan kompeteer. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drones #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
pacsyseavisiondronesfsprotourpaarl2025farmspaceonspraatboer











