6:18
FarmspaceDie Guntec kit hier by Liqui Moly is perfek vir die jagseisoen op Nampo 2025.
Die Guntec kit hier by Liqui Moly is perfek vir die jagseisoen op Nampo 2025. Alles wat jy nodig het om jou jag 'speelgoed' in stand te hou is in hierdie pakkie. Dawie wys ons wat alles in die Guntec kit is. www.liqui-moly.co.za #LiquiMoly #Guntec #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
liquimolyguntecnampo2025farmspaceonspraatboer











