4:16
F
FarmspaceDie jeug is ons toekoms! Izelle vertel ons van die jeugprogram wat by AgriHX aangebied gaan word.
Ons almal weet die jeug is ons toekoms! Izelle vertel ons van die jeug program wat by AgriHX aangebied gaan word by The Ranch Resort, hoe hulle te werk gaan om meer as 500 studente betrokke te kry en hoekom sy so groot passie het vir die jeug. Vir meer inligting besoek agrihx.co.za. #AgriHX2026 #JeugProgram #Beeste #Plante #Equipment #GoliatVanGat #TheRanchResort #TLULimpopo #AgriLimpopo #RPOLimpopo #FarmSpace #OnsPraatBoer
agrihx2026jeugprogrambeesteplanteequipmentgoliatvangattheranchresorttlulimpopoagrilimpoporpolimpopofarmspaceonspraatboer











