1:36
F
FarmspaceDie Junior Ile de France Reserwe en Kampioen ooie is die afgelope naweek bekroon.
Die Junior Ile de France Reserwe en Kampioen ooie is die afgelope naweek by BloemSkou bekroon. Die Junior Reserwe en Kampioen ooie is soos volg: 🥇Kampioen ooi - Denvor DTC230172 - Rossville Ile de France Stoet 🥈Reserwe ooi - Henlin HW230164 - Henlin IDF Stoet Baie geluk aan al die telers! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Junior #Bloemskou #RossvilleIleDeFranceStoet #HenlinIDFStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefrance2025kampioenskappejuniorbloemskourossvilleiledefrancestoethenlinidfstoetfarmspaceonspraatboer











