1:47
F
FarmspaceDie Junior Ile de France Reserwe en Kampioen ramme is die afgelope naweek bekroon.
Die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe het die afgelope naweek plaas gevind by Bloemskou. Die Junior Reserwe en Kampioen ramme is soos volg bekroon: 🥇Kampioen ram - St. Clare WW240045 - WGM Ile de France Stoet 🥈Reserwe ram - Henlin HW240061 - Henlin IDF Stoet Baie geluk aan al die telers! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Junior #Bloemskou #WGMIleDeFranceStoet #HenlinIleDeFranceStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
iledefrance2025kampioenskappejuniorbloemskouwgmiledefrancestoethenliniledefrancestoetfarmspaceonspraatboer











