8:11
F
FarmspaceDie Krip Landboufees vind 23-25 September 2022 plaas, net hier buite Magaliesburg.
Al gewonder hoe jy jou boerdery kan laat vorentoe gaan? Al hierdie onderwerpe gaan by Die Krip Landboufees, wat 23-25 September 2022 plaasvind, bespreek word. Niel vertel ons meer wat hulle alles gaan doen en hoekom jy dié fees moet bywoon! https://diekrip.co.za/ #DieKripLandboufees #FarmSpace #OnsPraatBoer











