2:39
F
FarmspaceDie Krip Landboufees vind 23-25 September 2022 plaas. Niel vertel ons wat jy alles kan verwag.
Die Krip Landboufees vind 23-25 September 2022 plaas. Ons hoor by Niel wat jy alles kan verwag - van goeie inligting tot lekker kunstenaars. Jy wil nie hierdie een mis nie! https://diekrip.co.za/ #DieKripLandboufees #FarmSpace #OnsPraatBoer











