10:14
F
FarmspaceDie Limousin-ras beleef nuwe hoogtes en groei.
Die Limousin-ras beleef nuwe hoogtes en groei. Tinus het by die Limousin stalletjie gestop by Nampo Kaap om by AJ du Toit te hoor hoekom hy glo die Europese Ras hier is om te bly. Die ras beleef nie net nuwe groei nie maar as 'n groep deel hulle in die pret, die prestige en sukses van elke teler. #LimousinGenootskap #LimousinRas #nampokaap2023 #Farmspace #onspraatboer











