23:20
F
FarmspaceDie nuwe Fendt Ideal 10T en wie is jou handelaars?
'n Stroper sonder 'n stuurwiel. Ek kuier by AGCO met die loods van die nuwe Fendt Ideal 10T. Ons kyk ook sommer wie gaan jou diens en waar gaan Fendt heen. https://fb.watch/51s743hyda/ https://www.fendt.com/za/ideal #AGCO #FarmSpace











