6:27
F
FarmspaceDie Wêreld Boerbok Kampioenskappe en Skou by Bloemskou.
Ons gesels met Kobus Lötter oor die Wêreld Boerbok Kampioenskappe en Skou wat by Bloemskou aan die gang is. Die groot kampioene word Donderdag aangekondig en Vrydag is die groot veiling! #Boerbok #Kampioenskappe #Skou #FarmSpace #OnsPraatBoer











