18:13
F
FarmspaceDiesel is nie nou meer "cheap" nie en jy moet elke sent terugkry... Kyk na die CaptivaData-App!
Diesel is nie nou meer "cheap" nie - kort van die lank jy moet dit bestuur, elke sent terugkry en as dit kom by oudits dan moet jy nog 'n dieselrebateis ook insit... So is jy moeg gesukkel? Kyk na die CaptivaData-App! Jozeph du Plessis vertel ons meer hoe dit werk. https://captivadata.com/eng #CaptivaData #FarmSpace #OnsPraatBoer
captivadatafarmspaceonspraatboer











