8:46
F
FarmspaceDit is nie te se omdat daar nie load shedding is dat jy nie by KragDag 2025 moet draai nie.
Dit is nie te se omdat daar nie load shedding is dat jy nie by KragDag 2025 moet draai nie. Dit is die 17de KragDag en ons gesels met Soné oor die kern rede hoekom hulle KragDag begin het. Moet nie die geleetheid 7-9 Aug net buite Pretoria mis nie. https://kragdag.co.za #KragDag #DoenJouEieDing #17deJaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
kragdagdoenjoueieding17dejaarfarmspaceonspraatboer











