2:46
F
FarmspaceDormer Ooi Handleiding: Die voorkwart met Frans Hugo en Tinus Havinga
Dormer Ooi Handleiding: Die voorkwart met Frans Hugo en Tinus Havinga. Ons gesels oor die nek, bene, diepte en breedte in die bors, skouers en die kloue van die dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormer #Skaap #Farmspace #onspraatboer
dormersadormerskaapfarmspaceonspraatboer











