2:04
F
FarmspaceDormer Ooi Handleiding: In die episode gesels Frans & Tinus oor die middelstuk
Dormer Ooi Handleiding: In die episode gesels Frans & Tinus oor waarom diepte belangrik is by die ooi, sprong van rib en wig van die Dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormer #Skaap #Farmspace #onspraatboer
dormersadormerskaapfarmspaceonspraatboer











