2:15
F
FarmspaceDormer Ooi Video Handleiding: "Die voorkop" met Frans Hugo & Tinus Havinga
Dormer Video Handleiding: Die kop, bek en neus met Frans Hugo & Tinus Havinga. In die episode bespreek Frans en Tinus die bek, kop, tande, kake, hare en pigment. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormers #Farmspace #onspraatboer
dormersadormersfarmspaceonspraatboer











