2:42
F
FarmspaceDormer Ooi video handleiding: Frans Hugo en Tinus Havinga bespreek die Dormer ooi se agterkwart.
Frans Hugo en Tinus Havinga bespreek die Dormer ooi se agterkwart. In die episode praat Hugo en Tinus oor die kruis, heupbene, sitbene, bene en hakke van die Dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormers #Skaap #Farmspace #onspraatboer
dormersadormersskaapfarmspaceonspraatboer











