6:02
F
FarmspaceDormer SA Nasionale Veiling | 2 September 2023. Jy kan dit nie mis nie!
Moenie die Dormer Nasionale Veiling misloop nie. Vrydagaand het ons 'n geselsprogram om 18:00 regstreeks vanaf Be Human, "As die RAM begin praat". Vrydag kan jy 'n bespreking van die "screening" regstreeks op FarmSpace deel. Dormer Nasionale veiling / 2 September 2023 / Be Human / Bloemfontein. #DormerSANasionaleVeiling #OnsPraatDormer #FarmSpace #OnsPraatBoer











