2:27
F
FarmspaceDormer video handleiding: Oë, ore, tatoeëring van die Dormer ooi.
Dormer video handleiding: Oë, ore en nek van die Dormer ooi. In die episode gesels Frans Hugo met Tinus Havinga oor die Dormer ooi se oë, ore pegmentasie en tatoeëring by die Dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormers #Ooi #Farmspace #OnsPraatBoer
dormersadormersooifarmspaceonspraatboer











