11:16
F
FarmspaceDries van Coller van PHASA oor belangrike nuus rakende trofees en die uitvoer van wapens.
Ons praat met Dries van Coller van PHASA oor belangrike nuus oor die uitvoer van trofees, asook die geveg wat PHASA gewen het teen wetgewing wat die uitvoer van wapens na ons buurlande stuit. #phasa #jag #farmspace #farmspaceoutdoor #onspraatboer
phasajagfarmspacefarmspaceoutdooronspraatboer











