0:40
FarmspaceDrukbeweidingsdag 2021
Moenie die Drukbeweidingsdag 2021 te Noordwes misloop nie. Beperkte kaartjies beskikbaar. Gaan na www.stripgrazing.co.za vir meer inligting. In samewerking met King Price, Virbac, Voermol en die Jeras Alliance. #Drukbeweidingsdag2021 #KingPrice #Virbac #Voermol #JerasAlliance











