9:36
F
FarmspaceEet hierdie Krismis die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika!
Is jy opsoek na heerlike lamsvleis? Ons gesels met Hennie Jonker, die wenner van Lamb Champs met hul Hampshire Downs. Eet hierdie Krismis die lekkerste lamsvleis in Suid-Afrika! Kontak Hennie by 072 799 4777 vir joune. Maak seker jy koop 'n Saai raffle kaartjie: https://saai.org/en/product/hennie-lamb/ #LambChamps2025 #ZorroHampshireDown #Lamsvleis #FarmSpace #OnsPraatBoer
lambchamps2025zorrohampshiredownlamsvleisfarmspaceonspraatboer











