8:57
F
FarmspaceEk gesels met Christopher Havenga voor die Fonteine Borans veiling
Ek gesels met Christopher Havenga voor die Fonteine Borans veiling wat môre plaasvind. Hierdie veiling kan jou kudde draai. Kom hoor watse bulle, koeie 'n verskil kan maak in jou kudde. #Boran #BoranAuction #FonteineBoran #onspraatboran











