1:28
F
FarmspaceElke plaas het daai 1 of 2 brands wat by jou staan deur dik en dun!
Elke plaas het daai 1 of 2 brands wat by jou staan deur dik en dun! Wil jy graag dankie sê vir als wat hulle al vir jou en jou plaas gedoen het? Kontak FarmSpace en ons draai by jou plaas om die res van Suid Afrika te vertel oor die produkte en mense wat vir jou boerdery waarde toevoeg. https://farmspace.co.za/ #Testimonials #Videos #FarmSpace #OnsPraatBoer
testimonialsvideosfarmspaceonspraatboer











