28:13
F
FarmspaceEpisode 1: Die Geskiedenis van die Mambushi Boran Stoet
Dr. Chris gee ons agtergrond oor sy plaas, die Borane wat hier loop en die pad wat hy gestap het om Zambiese en Kenya lyne in Suid-Afrika te teel. #Farmspace #King_Price_Agri #TotalAgri











