4:07
F
FarmspaceErpe Jansen van Vuuren, die enigste swart Limousin teler in Suid-Afrika, gesels met Tinus
Erpe neem ons deur sy plan met die swart Limousins, gesels oor wat belangrik is by Essy en Black Diamond Limousins tydens die SA Limousin Skou. #Farmspace #Bloemskou2022 #LimousinCattle











