1:42
F
FarmspaceExcelsior Boeredag is ’n geleentheid om te leer, te kyk, te vra en lekker saam te kuier.
Excelsior Boeredag is ’n geleentheid om te leer, te kyk, te vra en lekker saam te kuier. Verwag praktiese demonstrasies, interessante proewe en goeie geselskap – én daar is ook iets spesiaals vir die dames! 🌸 Sluit aan by ’n inspirerende praatjie deur Jeanine Theron. 📅 15 April 2026 ⏰ 9:30 vir 10:00 📍 Excelsior Somergraan Studiegroep se Perseël 🎟️ Kaartjies te koop by die hek - R 50 per persoon Moenie uitmis nie – bring die hele familie saam! #ExcelsiorSomergraanStudiegroep #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
excelsiorsomergraanstudiegroepboeredagfarmspaceonspraatboer











