1:09
F
FarmspaceExsteen Nguni Aanlyn Produksie Veiling 25 November 2020
Die Eksteen familie fokus al vir jare om top genitka in hulle kudde te behou en te verbeter. Net die beste bly! Akkurate syfers, bo-gemiddelde EBV's is vir hulle noodsaaklik! By die veiling word slegs 17 van hulle top diere beskikbaar gestel. 25 November vanaf 8am. Vind meer uit op jhulle webstuiste https://exsteenngunis.co.za/ #Farmspace #KingPriceAgri #Nguni #TotalAgri











