1:23
F
FarmspaceExsteen Nguni's bied aan Lot 20 - EX 20-18 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober.
Exsteen Nguni Stoet bied aan Lot 20 - EX 20-18 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober by Brenaissance Wine & Stud Estate. Vers + verskalf EX 20-18; kalf se pa is ICE-MAN (SW 16-38); 3-in-1 (3 maande dragtig van EX 9-200). Baie mooi wigvormig, mooi breedte oor die sitbene en het baie kapasiteit. https://nguniregainerauction.co.za/ #ExsteenNguniStud #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











