1:03
F
FarmspaceExsteen Nguni's bied aan Lot 25 - EX 16-511 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober.
Exsteen Nguni Stoet bied aan Lot 25 - EX 16-511 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober by Brenaissance Wine & Stud Estate. Koei + verskalf EX 22-260; kalf se pa is EX 17-210 (Western Prince); 3-in-1 (3.5 maande dragtig van EX 9-200). Uitstekkende doeltreffende vroegryp koei. Sy hou haar kondisie baie mooi en het baie mooi gebalanseerde teelwaardes. https://nguniregainerauction.co.za/ #ExsteenNguniStud #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











