1:08
F
FarmspaceExsteen Nguni's bied aan Lot 33 - AZ 12-32 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober.
Exsteen Nguni's Stoet bied met trots aan Lot 33 - AZ 12-32 by die Nguni Regainer Groep Veiling, 13 Oktober by Brenaissance Wine & Stud Estate. Koei + bulkalf EX 22-256; bulkalf se pa is ook Western Prince (EX 17-210); 3-in-1 (4.5 maande dragtig van EX 9-200). Die koei het 'n baie mooi kop en horing profiel. Sy is ook fenotipies baie korrek. https://nguniregainerauction.co.za/ #ExsteenNguniStud #NguniRegainerGroupAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











